http://www.friendsoftherail.com/phpBB2/ ... 295#p28295
Ek het gisteraand gehoor dat Kroonstad Stasie tot die grond afgebrand het.
Ek die die volgende fotos op RSG se webblad gekry.
Soos baie seker reeds weet het die stasie die 20ste Januarie 2012 tot op die grond toe afgebrand en al wat die dorp se brandweer kon doen was om te staan en kyk. Hulle het al vir die afgelope paar maande geen brandweerwaens nie aangesien als stukkend is. Het slegs twee bakkies wat glad nie voldoende is nie. Groot deel van die historiese gebou kon gered wees sou hulle die voldoende voertuie, toerusting en personeel gehad het.
Dit is baie jammer.
Die stasie was vir die 2010 wereldbeker so mooi reggemaak.